Tag 7
Pappa & Heinrich - laaste dag van ski
19. Dezember 2023 in Italien ⋅ ☀️ 0 °CHeinrich het sy skikursus voltooi en sy eerste medalje gekry! Hy was baie bly daaroor! Hy het die ski baie geniet en wou nie dat ons huistoe moet gaan nie.
Heinrich het sy skikursus voltooi en sy eerste medalje gekry! Hy was baie bly daaroor! Hy het die ski baie geniet en wou nie dat ons huistoe moet gaan nie.
Möglicherweise kennst du auch folgende Namen für diesen Ort:
Frena