Treinrit na Innsbruck
December 13, 2023 in Austria ⋅ ☁️ 7 °COns druf die 4ure treinrit aan Innsbruck toe. Die seuntjies het die trein rit baie geniet. Lourens wil net heeltyd die trappies van die Kinder fliek klim en Heinrich was ook baie opgewonde oor dieRead more