60th Birthday: Marieta
December 28, 2024 in the Netherlands ⋅ ☁️ 2 °C
Heerlike yskoue dag van 2 C , koek geëet en koffie gedrink in boekwinkel, rondgeloop in winkelsentrum en 60ste verjaarsdag in Chinese restaurant gevier.!! Happy birthday, Marieta!! Jy is n lekkerRead more





















Baie baie geluk Marieta!!!! What a way om jou 60ste te vier! Op nog vele meer!!! [Lienkie]