Rondjepoel in Amsterdam se Bos
30. december 2024, Holland ⋅ ☁️ 8 °C
Vandag eers na Ikea gegaan vir "shopping" en ons vergaap aan alles 😆 In die dorp rondgestap en laatmiddag vir 4km in Rondjepoel in die Amsterdam se Bos gaan stap. Lekker koud!





















Lyk asof wolke bietjie gelig het. Maar seker nogsteeds vrekkoud!! Julle het n fees!!! [Lienkie]