• Amstelveen: Stadtshart

    January 7 in the Netherlands ⋅ ☁️ 4 °C

    Vandag was n rustige dag. Stap Stadshart mall toe vir n bietjie "shopping ". Koop n paaar stukkies klere, eet die heerlikste appelpastei met tee. Sonnetjie kom effens uit en verwarm meer as net ons hande. Daniëlle is op soek na iets vir Quenie en hulle ry na n perdewinkel nie té ver nie. Ek en Laura bly tuis en lees. Rustig.....Read more