FindPenguins
  • Inicio
  • Explorar
    • Obtener la aplicación
    • Regístrate
    • Iniciar sesión
    • Obtener la aplicación
    • Iniciar sesión
    • Inicio
    • Imprimir un libro
    • Explorar
    • Asistencia
    • Síguenos
  • Regístrate
Mostrar en el mapa
  • Marise MalherbeBali en 'n Singapoer stop 2019Marise Malherbe
    • Mostrar viaje
    • Añadir a la lista de deseosEliminar de la lista de deseos
    • Compartir
    • Día 2
    • jueves, 18 de abril de 2019, 6:00
    • 🌙 28 °C
    • Altitud: 11 m
    • SingapurBeting Kusah1°21’52” N  103°59’30” E

    Singapore

    18 de abril de 2019, Singapur ⋅ 🌙 28 °C

    Na ma toe amper die MAC grimeer man met haar sak geslaan het in 'jy weet waar' toe sy haar sak van haar rug af haal en hy met 'n gepynigde gesig snak na asem, en ons bietjie rondgeloop en by die (baie teleurstellende) Shongololo lounge gesit het, is ons uiteindelik Singapore toe in 'n baie lang vlug (ek oordryf, want New York tot Johannesburg verlede jaar was 14 ure, maar steeds). Ma was al man down nog voor ons opgestyg het. Op Singapore aangekom, verken ons toe die lughawe - wat ongelooflik is! Dis super mooi met tuine oral, 'n sonneblom tuin op die dak, interessante winkeltjies en alles is baie modern en goed opgepas. Twee en 'n half uur vlug later, het ons by Bali aangekom waar ons bestuurder ons opgelaai het (was dit nou 'n storie om hom uit te ken!) en na Ubud View Bungalows gebring het.Leer más

    Ver traducción
    0 Me gusta
     
Mostrar viaje
  • 2025© FindPenguins
  • Inicio
  • Quiénes somos
  • Rastreo de grupo
  • Prensa
  • Términos
  • Privacidad & Cookies
  • Centro de ayuda
  • Imprimir
  • Síguenos