Reis van JNB
April 17, 2019 in South Africa ⋅ ☀️ 17 °C
Na die vroeg opstaan, baie lag, aktiewe grappies, Annelia wat alleen hoender eet, karre uitsorteer en 'n vinnige lounge inloer (en natuurlik 'n ou Amarulatjie) is ons uiteindelik oppad... VolgendeRead more
Singapore
April 18, 2019 in Singapore ⋅ 🌙 28 °C
Na ma toe amper die MAC grimeer man met haar sak geslaan het in 'jy weet waar' toe sy haar sak van haar rug af haal en hy met 'n gepynigde gesig snak na asem, en ons bietjie rondgeloop en by die (baieRead more
Eerste dag in Ubud
April 18, 2019 in Indonesia ⋅ ☀️ 32 °C
Ons het inge'book' by ons Bungalows en toe 'n vet middagslapie met die aircon aan gevat (wel, meer 'n middagslaap, want ons het eers 19:00 wakker geword - jet lag en so). Ons vaar toe die strate inRead more
Bali markies en inkopies
April 19, 2019 in Indonesia ⋅ ☀️ 31 °C
Ons skrik wakker van 'n klop aan die deur, net om buite te kom en ons ontbyt op die tafeltjie op ons stoep te kry - gesnyde vars vrugte en 'n hoender-rys gereg. Daarna vang ons 'n oggend slapie om dieRead more
Monkey forest, yoga barn en vegan vibes
April 20, 2019, Bali Sea ⋅ ⛅ 32 °C
Ma het my vroeg wakker gemaak (=not a happy camper). Ons stap toe almal yoga barn toe vir 'n joga klas. Dis 'n groot plek waar jy oploop met die trappe na die boonste vloer. Dit raak redelik vol enRead more
Tempels, koffie, 'n vulkaan en ryslande
April 21, 2019 in Indonesia ⋅ ⛅ 32 °C
Ons is vroeg-vroeg op, het American breakfast op die stoep geniet, en toe gestap na die plek waar ons toerbus vir die dag ons sou oplaai - wat so effens verskuif en verwardheid veroorsaak het. OnsRead more
Juwele maak en vrugte kerf
April 22, 2019 in Indonesia ⋅ ☀️ 31 °C
Ons het opgestaan en ontbyt geëet en toe gaan joga doen nadat Wian aan die deur kom klop het en ons gedwing het. Hy sê kamstig dis 'n beginnersklas en volgende oomblik sê hy 'sit albei julle handeRead more
Batik, GWK kultuurpark en strand
April 23, 2019 in Indonesia ⋅ 🌬 31 °C
Ons het weer douvoordag gestap na Coco Supermarket om ons bus te kry. Die bus vat ons eerste na 'n silwerwinkel met die mooiste goed. Daarna ry ons na 'n Batik fabriek, dis mal interessant. Hulle sitRead more
Kookklas en Bali Belly
April 24, 2019 in Indonesia ⋅ ☀️ 31 °C
So... Bali belly is 'n werklikheid. Ek het vanoggend opgestaan en nie lekker gevoel nie, maar 'n Maxalon en bietjie moed later is ek oppad na 'n Balinese kookklas (waarvoor ek al uitsien van voor dieRead more
Mount Batur, warm bronne en afsluiting
April 25, 2019 in Indonesia ⋅ ⛅ 23 °C
Die laaste dag in Bali... die toerleiers kom laai ons 02:30 die oggend op by die Bungalows en ons ry so uur na Mount Batur - dis die derde grootste vulkaan op die eiland. Ons kry toe stap leiers enRead more
Singapore sling, tuine en lughawens
April 26, 2019 in Singapore ⋅ 🌧 25 °C
Die taxi's kom laai ons 07:55 op om ons lughawe toe te vat en met baie mooi legkaart bou is ons almal en al ons bagasie lughawe toe. Ons eet 'n lekker ontbyt terwyl ons wag en besef ons is weer inRead more


































































