FindPenguins
  • ホーム
  • 探検
    • アプリを入手する
    • サインアップ
    • ログイン
    • アプリを入手する
    • ログイン
    • ホーム
    • 本を印刷する
    • 探検
    • サポート
    • フォローする
  • サインアップ
マップで表示する
  • Marise MalherbeMarise MalherbeSeychelles, UAE en Korea 2019
    • 旅行を表示する
    • 死ぬまでにやっておきたいことリストに追加死ぬまでにやっておきたいことリストから削除
    • 共有
    • 日1
    • 2019年8月20日火曜日
    • ☀️ 19 °C
    • 海抜: 1,772 m
    • 南アフリカJohannesburg26°12’15” S  28°2’50” E

    Post call na Seychelles

    2019年8月20日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 19 °C

    Ek het gisteraand gespoed en vanoggend het Liza, Donné en Sorika vroeg gekom om my af te los (beste mense). Madaleen het my toe lughawe toe gevat en van daar af het ek Johannesburg toe gevlieg. In Johannesburg was dit 'n lafenis om bietjie in die lounge te gaan sit voor ons die middag gevlieg het Seychelles toe. In Mahé geland, het ons deur doane gegaan, waar jy geen dier- of plantprodukte mag inbring nie. Voor mens opstyg spuit hulle al die hand bagasie met een of ander iets en wanneer mens land, moet die gesondheidsinspekteur eers ondersoek en toestemming gee voor mens mag afklim. Buite die lughawe het die vrou met my huurkar gestaan en ek het van daar af gery na my blyplekkie vir die aand. Die deel waar ek gery het is baie stil, met geen oop besighede daai tyd van die nag nie. By my huisie het Jimmy my gewys waar alles is. Daar is 'n jackfruit boom reg voor my huisie en hy het vir my 'n stukkie gebring om te proe. Ek was so moeg dat ek dadelik gaan slaap het.もっと詳しく

    Leoné Malherbe

    旅行者Keep it coming...

    2019/08/26返信する
    1いいね
     
旅行を表示する
  • 2025© FindPenguins
  • ホーム
  • 当社について
  • グループ追跡
  • プレス
  • 規約
  • プライバシー & Cookies
  • ヘルプセンター
  • 印象
  • フォローする