Post call na Seychelles
August 20, 2019 in South Africa ⋅ ☀️ 19 °C
Ek het gisteraand gespoed en vanoggend het Liza, Donné en Sorika vroeg gekom om my af te los (beste mense). Madaleen het my toe lughawe toe gevat en van daar af het ek Johannesburg toe gevlieg. InRead more
Dag in Mahé, Seychelles
August 21, 2019 on the Seychelles ⋅ ⛅ 26 °C
Ek het effens verslaap (ek wou die sonsopkoms kyk, maar gelukkig was dit bewolk so ek voel bietjie beter daaroor). Ek het toe in my huur karretjie (Gracie, want die vrou by wie ek dit gehuur het isRead more
'n Dag in Abu Dhabi en Dubai
August 22, 2019 in the United Arab Emirates ⋅ ☀️ 39 °C
Ons het die oggend omtrent 00:30 geland. Ek het nog nie 'n visa gehad nie so moes eers vir 'n transit visa wag (ja, ek het darem voor die tyd geweet ek kan dit op die lughawe kry, want my aansoek opRead more
Uiteindelik in Jeju
August 23, 2019 in South Korea ⋅ ⛅ 27 °C
Van Incheon af vat ek die trein Gimpo lughawe toe (dankie Wilna vir al die touwys maak in 2016, al was dit bietjie verroes het ek darem weer die treine uitgefigure). By Gimpo kry ek toe amper dadelikRead more























TravelerKeep it coming...