Dag 2 in Istanbul
November 24, 2020 in Turkey ⋅ ☀️ 11 °C
Annette verjaar!!!!! Ons het wakker geword en gaan ontbyt eet - dieselfde as gister. Perihan het ons toe kom haal en ons is met die trein na die nuwe paleis, Dolmabahçe, en clock tower toe. DieRead more







Geniet dit. Jy moet daar Pastatio Baklavah proe. [Jan en Elena]
Marise MalherbeOe ons het. Dis so lekker