FindPenguins
  • Strona główna
  • Eksploruj
    • Odbierz swoją aplikację
    • Zapisz się
    • Zaloguj się
    • Odbierz swoją aplikację
    • Zaloguj się
    • Strona główna
    • Wydrukuj książkę
    • Eksploruj
    • Pomoc/Obsługa
    • Śledź nas
  • Zapisz się
Pokaż na mapie
  • Marise MalherbeTurkye 2020Marise Malherbe
    • Pokaż wyprawę
    • Dodaj do listy postanowieńUsuń z listy postanowień
    • Dzielić
    • Dzień 8
    • sobota, 28 listopada 2020
    • ☀️ 13 °C
    • Wysokość: 244 m
    • TurcjaPamukkale White Terraces37°54’49” N  29°7’7” E
    1

    Old city en roadtrip na Pamukkale

    28 listopada 2020, Turcja ⋅ ☀️ 13 °C

    Ons het opgestaan en ontbyt gaan eet, maar moes wag vir ons klere wat gewas is voor ons kon ry. Toe dit uiteindelik terug is het ons na die hek van Hadrian gegaan en rondgeloop in die ou stad, wat verskriklik mooi is. Van daar af is ons na Düden watervalle in die stad. Die watervalle het grotte agter hulle, wat in 'n oorlog gebruik was as 'n weermag basis omdat mens dit nie kan sien as jy voor die watervalle staan nie. Ons het toe verder gery en langs die pad by 'n restaurant gestop wat net sampioendisse bedien. Riekie het sampioen küfte geëet en ek het sampioenkerrie geëet - van die lekkerste kos op ons trip. O, en daar was natuurlik sampioenbrood ook. Ons het laatmiddag by Pamukkale aangekom en besluit om nie verder te ry nie, maar eerder hier te bly vanaand en more die soutbaddens te verken. Lekker vroeg aandjie. Czytaj więcej

    Zobacz tłumaczenie
    Vanessa Wolmarans

    PodróżnikLyk heerlik

    29.11.2020Odpowiedz
    3 lubi
     
Pokaż wyprawę
  • 2025© FindPenguins
  • Strona główna
  • O nas
  • Śledzenie grupy
  • Wciśnij
  • Warunki
  • Prywatność & Cookies
  • Centrum pomocy
  • Odcisk
  • Śledź nas