Laaste dag in Europa
24 czerwca 2022, Belgia ⋅ ☁️ 21 °C
Vanoggend was dit 'n stryd om alles te pak en in Brussels te kom, betyds vir die sjokolade werkswinkel by Neuhaus, en die trein was alweer laat. Ek het my bagasie in die lockers op die trein stasie Czytaj więcej






