Tel Aviv en terug na SA
2022年10月10日, イスラエル ⋅ ☀️ 27 °C
Ons het vroegoggend gestap markie toe, na ek vir die eerste keer ontbyt geëet het. By die markie het ons gesoek vir 'n hoodie vir Linda, maar meeste goed was nog toe. Ons gaan drink toe 'n lemonadeもっと詳しく










