Day 6
Molinaseca
October 5, 2023 in Spain ⋅ ☀️ 20 °CDie pragtige dorpie Molinaseca. Tyd vir koffie! Die afdraande vanoggend was ‘n koel kronkelpad deur die berge. Rustige konsentrasie oor die los klippertjies en genoeg tyd vir diep asemhaal. Lieflik.
Ek en my vrou deel alles, het 13 Julie begin stap van St Pied du Port , oor die Pyranees, 20 Aug klaargemaak [Francois]