Giorno 10
Sarria: Twee uitdagende dae is verby
9 ottobre 2023, Spagna ⋅ 🌙 21 °CVeilig in Sarria! Bergaf heeldag het die knieë behoorlik laat les opsê en die sogenaamde ‘lastige’ bulte hier en daar op vandag se roete is vinnig herdoop na ‘lasterlike’ bulte, veral náLeggi altro