Dag 1: Seelangs op plankpaadjies
September 12, 2024 in Portugal ⋅ ⛅ 19 °C
Ons het ons pelgrimstog voor die Boa Nova kapel, ‘n oulike kerkie (gerestoureer in 2016) op die rotse wat uit 1392 dateer, begin. Die kapel was eens deel van ‘n groter Franciskaanse klooster hierRead more







