Dag 2: Oppad Fao toe
13 septembre 2024, Portugal ⋅ ☀️ 15 °C
Die eerste helfte van vandag se roete van 17 km volg weer plankpaadjies langs die see. Daarna lei keistene en sypaadjies deur plaasgebied en grondpaaie deur woude na Faõ.
📸 *BesienswaardighedeEn savoir plus


