Dag 6: Vila Praia de Âncora
16. september 2024, Portugal ⋅ 🌙 21 °C
Dit was ‘n mooi roete, weer met antieke keisteenpaadjies wat deur die heuweldorpies kronkel. Die keistene begin ná 5 dae meer van ‘n uitdaging word omdat dit hard op die voete is. Van die ouLes mer











