Dag 5: Vila Praia de Âncora toe!
September 16, 2024 in Portugal ⋅ 🌙 14 °C
_Olá amigos_, Dis weer net so ‘n titsel meer as 19 km vir vandag, maar baie meer gelyk en ‘n gemakliker stap. Die eerste deel is deur ‘n reeks woonbuurte bo die kuslyn waarna ons weer deur ’nRead more


