• Dag 8: Baiona

    18. september 2024, Spanien ⋅ 🌙 18 °C

    Selfs op ons rusdag het ons ‘n hele paar duisend ‘steps’ geneem. Vanaand is ons in die pragtige Baiona met baai op baai kalm waters. Die lug is rooi getint van die brande in Portugal. Op die kop hou die Monterreal-kasteel wag oor die hawestad. In die baai is die replika van ontdekkingsreisiger, Christopher Columbus, se skip, die Pinta. Môre wag ‘n bulletjie van ‘n dag!Læs mere