Dag 9: 25 km Vigo toe!
September 19, 2024 in Spain ⋅ 🌙 14 °C
Môre! Vanoggend steek onsdie Miñorivier met ’n Middeleeuse brug oor en stap deur woonbuurte voor die roete weer deur woude vleg. In die namiddag, soos ons die buitewyke van Vigo nader, stap onsRead more





