• Dag 11: Pontevedra

    21 settembre 2024, Spagna ⋅ ⛅ 19 °C

    Dit was ‘n welkome 14 km vanaf Arcade na Pontevedra. Die wegtrek was prentjiemooi en die roete het weer deur die woude gelei. Ons het vroeg genoeg aangekom om die paar reënbuie te systap. Almal vaar vanaand die strate in om die eetplekke te ontdek. Môre is nog ‘n stywe 24 km.Leggi altro