Dag 11: Pontevedra
21 de septiembre de 2024, España ⋅ ☁️ 15 °C
_Hola amigos_. Vandag het ons ‘n gemaklike en kort stapdag van 14 km. Ons volg die Camino langs keisteenstrate, grondpaaie en woude. Die klein dorpies en plattelandse paaie wat ons gaan kry, isLeer más


