Dag 14: Santiago de Compostela toe!
24 Eylül 2024, Ispanya ⋅ ☁️ 15 °C
Vandag is die groot dag! Ons stap ons laaste treë op die Camino na ons eindbestemming in Santiago de Compostela. Vandag is weer ‘n 25 km stapdag - in die reën! Ons spring vroeg weg om onsselfOkumaya devam et












