• Seated for Singapore

    October 16, 2019 in South Africa ⋅ 🌙 21 °C

    Dis mos hoe mens moet vlieg. Weet nie hoe ek weer agter in die vliegtuig gaan regkom nie.

    Ek kon plat lê en slaap. Bed is bietjie hard, maar doen die ding.

    Singapore airlines se personeel is baie professioneel. Elke passasier hier word op sy naam aangespreek.Read more