• Silver Kris Lounge

    October 17, 2019 in Singapore ⋅ ⛅ 29 °C

    Veilig in Singapore na 11 uur vlug. Goeie fasiliteite hier. Al die skoonmakers in die lounge lyk of hulle van die plaaslike huis herfsblaar af kom. Loop met klein trollies en maak leë borde ens bymekaar.

    Kan seker ook nie bekostig om af te tree nie. 😊
    Read more