• Fushimi Inari-Taisha

    October 23, 2019 in Japan ⋅ ☀️ 20 °C

    Loop deur duisende “hekke“ wat mense opsit om goeie guns te wen by die gode. Baie besig met al die toeriste, maar ons gids vat ons op 'n geheime paadjie waar ons meeste hiervan mis.