Fushimi Inari-Taisha
October 23, 2019 in Japan ⋅ ☀️ 20 °CLoop deur duisende “hekke“ wat mense opsit om goeie guns te wen by die gode. Baie besig met al die toeriste, maar ons gids vat ons op 'n geheime paadjie waar ons meeste hiervan mis.
Loop deur duisende “hekke“ wat mense opsit om goeie guns te wen by die gode. Baie besig met al die toeriste, maar ons gids vat ons op 'n geheime paadjie waar ons meeste hiervan mis.
Nog paar foto's van die Fushimi Inari-Taisha, plek van 10,000 Tori hekke. Oppad daarheen stap ons deur n bamboo forest.
Laaste dag in Kyoto en ons gaan na die Kinkakuji Tempel toe. Die boonste twee vloere is met goud plate gebou. Dit is baie indrukwekkend en blykbaar nog beter as die son skyn.
Kinkakuji (金閣寺,Read more
Vanaf Kyoto na Tokyo op Shinganseng
Skielik is die einde hier. Dink nie ons kon enige iets ekstra ingepak het in die program nie. Dit was baie lekker en ek het so baie nuwe ervarings gehad. Japan is die definisie van 'n anderRead more
Dis mense is baie interessant, met gebruike wat vir ons vreemd is. Basies het hulle 'n geldige respek vir ander mense.
Daar is geen asblikke op straat nie. Jy vat jou sakkie vuilgoed saam met jouRead more
Traveler Ek wil ook hier gaan stap, dis pragtig!