Volcanoes- nasionale park
November 2, 2016 in Rwanda ⋅ ☀️ 19 °CHierdie park is in die noordwestelike hoek van Rwanda, waar dit grens aan Uganda en die Kongo. Meeste toeriste kom hierheen om berggorillas te sien, maar ons het die (veel goedkoper) goue-aap ("goldenRead more