FindPenguins
  • Hem
  • Utforska
    • Hämta appen
    • Bli Medlem
    • Logga in
    • Hämta appen
    • Logga in
    • Hem
    • Skriv ut en bok
    • Utforska
    • Support
    • Följ oss
  • Bli Medlem
Visa på kartan
  • WegTydskrifWegTydskrifKom ons ry Kongo toe
    • Visa resan
    • Lägg till bucket listanTa bort från bucket listan
    • Dela
    • Dag 53
    • onsdag 2 november 2016 15:07
    • ☀️ 19 °C
    • Höjd över havet: 2 341 m
    • RwandaNyonilima1°25’51” S  29°34’60” E

    Volcanoes- nasionale park

    2 november 2016, Rwanda ⋅ ☀️ 19 °C

    Hierdie park is in die noordwestelike hoek van Rwanda, waar dit grens aan Uganda en die Kongo. Meeste toeriste kom hierheen om berggorillas te sien, maar ons het die (veel goedkoper) goue-aap ("golden monkey") ekskursie gedoen. Jy stap tot in 'n bamboeswoud teen die berghange en kyk dan hoe die ape nou en dan afskarrel na die grond om jong bamboesspriete af te breek wat hulle dan bo in die blaredak sit en vreet. Na die tyd het ons self iets gaan eet (maar die Rwandese chillie-olie eenkant gelos...), en na die reuse gorillabeeld gaan kyk op die terrein waar die jaarlikse gorilla naamgee-plegtigheid gehou word. Tydens dié affêre kry al die jaar se nuwe gorillababas naam. Ons slaap oor by Red Rocks, 'n netjiese backpackers in die omgewing.Läs mer

    Se översättning
    0 gilla-markeringar
     
Visa resan
  • 2025© FindPenguins
  • Hem
  • Om oss
  • Spåra gruppen
  • Press
  • Villkor
  • Integritet & Cookies
  • Hjälpcenter
  • Avtryck
  • Följ oss