Urdaniz - Pamplona
3 Mei 2022, Sepanyol ⋅ ☁️ 14 °C17km - vandag se stap was blits vinnig verby. Die woude is verruil met klein plaas dorpies en die son wat op die nat gras skyn is goed vir mens se siel. Lente is in volle blom en mens stop elke 5 minsBaca lagi
Pengembara Alta, saam met jou bly dat dit beter sal gaan met die seer voete 💕