День 31
Terug in die Fortuner
11 октября 2016 г., Танзания ⋅ ⛅ 26 °COns moes móói pak, want ons is nou vier mense in die Fortuner. Vriende uit die Kaap, Patrick en Grace Cairns, het ingevlieg en ons in Zanzibar ontmoet. Nou toer hulle saam deur die noorde vanЧитать далее