• Dag 2 - N1 na Kroonstad en Gariep

    1. oktober 2018, Sør-Afrika ⋅ ⛅ 26 °C

    Douvoordag uit Johannesburg, N1 suid, tolhekke, en dan afdraai in Kroonstad om by Jukskeipark iets van dié sportsoort te leer (jy kort "balans, ritme en momentum"...) by van die land se top meestersspelers. Dan verder suid met die N1 (deur 'n los bui reën suid van Springfontein) tot in Gariep waar ons agterpaaie-draaie in erns begin. Vanaand slaap ons by die mooie De Stijl-hotel in Gariep. Daai uitsig!Les mer