Dag 18 - OD, Welkom en Hennenman
17 Oktober 2018, Afrika Selatan ⋅ 🌙 16 °C
Dis 'n vol dag: In OD oftewel Odendaalsrus wys Joe Regal ons sy taksidermie-besigheid, buite Welkom sweef ons saam met die mense van die Goldfields-sweefklub en in rigting Hennenman proe onsBaca lagi






