Dag 5 - Smithfield
4 Oktober 2018, Afrika Selatan ⋅ 🌙 14 °C
Dis 'n rustige dag in Smithfield, soos dit hoort. Sophia en Toast leer by Fabrice Rebouillat en Susan Joubert van wolspin, weef en brei. Tussendeur word honde agter die ore gekrap, in die son gesit enBaca selengkapnya
Dag 4 - Bethulie en Zastron
3 Oktober 2018, Afrika Selatan ⋅ 🌙 5 °C
Die Suid-Vrystaat is yskoud vandag! Ons kuier eers binnenshuis by Anthony Hocking se Boekehotel (duisende en duisende boeke en langspeelplate!) in Bethulie en ry dan tot by Liesel Foster oos vanBaca selengkapnya
Dag 3 - Gariepdam
2 Oktober 2018, Afrika Selatan ⋅ ⛅ 17 °C
'n Damtoer by Gariepdam is een van dié doendinge hier rond: jy stap met trappe en gangetjies langs tot in die maag van die damwal. Ons was gelukkig: Waterwese se Joseph Alexander het 'n sliksluis virBaca selengkapnya
Dag 2 - N1 na Kroonstad en Gariep
1 Oktober 2018, Afrika Selatan ⋅ ⛅ 26 °C
Douvoordag uit Johannesburg, N1 suid, tolhekke, en dan afdraai in Kroonstad om by Jukskeipark iets van dié sportsoort te leer (jy kort "balans, ritme en momentum"...) by van die land se topBaca selengkapnya
Dag 1 - Johannesburg
30 September 2018, Afrika Selatan ⋅ ☀️ 22 °C
Ons het vandag Johannesburg toe gevlieg en vanmiddag opgewarm met 'n paar kort onderhoude en beplanningsessies met ons kameramanne van Red Pepper Pictures, Chris Kritzinger en Louw Prinsloo. InBaca selengkapnya































