Dag 5 - Smithfield
2018年10月4日, 南アフリカ ⋅ 🌙 14 °C
Dis 'n rustige dag in Smithfield, soos dit hoort. Sophia en Toast leer by Fabrice Rebouillat en Susan Joubert van wolspin, weef en brei. Tussendeur word honde agter die ore gekrap, in die son gesit enもっと詳しく
Dag 4 - Bethulie en Zastron
2018年10月3日, 南アフリカ ⋅ 🌙 5 °C
Die Suid-Vrystaat is yskoud vandag! Ons kuier eers binnenshuis by Anthony Hocking se Boekehotel (duisende en duisende boeke en langspeelplate!) in Bethulie en ry dan tot by Liesel Foster oos vanもっと詳しく
Dag 3 - Gariepdam
2018年10月2日, 南アフリカ ⋅ ⛅ 17 °C
'n Damtoer by Gariepdam is een van dié doendinge hier rond: jy stap met trappe en gangetjies langs tot in die maag van die damwal. Ons was gelukkig: Waterwese se Joseph Alexander het 'n sliksluis virもっと詳しく
Dag 2 - N1 na Kroonstad en Gariep
2018年10月1日, 南アフリカ ⋅ ⛅ 26 °C
Douvoordag uit Johannesburg, N1 suid, tolhekke, en dan afdraai in Kroonstad om by Jukskeipark iets van dié sportsoort te leer (jy kort "balans, ritme en momentum"...) by van die land se topもっと詳しく
Dag 1 - Johannesburg
2018年9月30日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 22 °C
Ons het vandag Johannesburg toe gevlieg en vanmiddag opgewarm met 'n paar kort onderhoude en beplanningsessies met ons kameramanne van Red Pepper Pictures, Chris Kritzinger en Louw Prinsloo. Inもっと詳しく































