Dag 5 - Smithfield
4 октября 2018 г., Южная Африка ⋅ 🌙 14 °C
Dis 'n rustige dag in Smithfield, soos dit hoort. Sophia en Toast leer by Fabrice Rebouillat en Susan Joubert van wolspin, weef en brei. Tussendeur word honde agter die ore gekrap, in die son gesit enЧитать далее
Dag 4 - Bethulie en Zastron
3 октября 2018 г., Южная Африка ⋅ 🌙 5 °C
Die Suid-Vrystaat is yskoud vandag! Ons kuier eers binnenshuis by Anthony Hocking se Boekehotel (duisende en duisende boeke en langspeelplate!) in Bethulie en ry dan tot by Liesel Foster oos vanЧитать далее
Dag 3 - Gariepdam
2 октября 2018 г., Южная Африка ⋅ ⛅ 17 °C
'n Damtoer by Gariepdam is een van dié doendinge hier rond: jy stap met trappe en gangetjies langs tot in die maag van die damwal. Ons was gelukkig: Waterwese se Joseph Alexander het 'n sliksluis virЧитать далее
Dag 2 - N1 na Kroonstad en Gariep
1 октября 2018 г., Южная Африка ⋅ ⛅ 26 °C
Douvoordag uit Johannesburg, N1 suid, tolhekke, en dan afdraai in Kroonstad om by Jukskeipark iets van dié sportsoort te leer (jy kort "balans, ritme en momentum"...) by van die land se topЧитать далее
Dag 1 - Johannesburg
30 сентября 2018 г., Южная Африка ⋅ ☀️ 22 °C
Ons het vandag Johannesburg toe gevlieg en vanmiddag opgewarm met 'n paar kort onderhoude en beplanningsessies met ons kameramanne van Red Pepper Pictures, Chris Kritzinger en Louw Prinsloo. InЧитать далее































