Dag 5 - Smithfield
4 Ekim 2018, Güney Afrika ⋅ 🌙 14 °C
Dis 'n rustige dag in Smithfield, soos dit hoort. Sophia en Toast leer by Fabrice Rebouillat en Susan Joubert van wolspin, weef en brei. Tussendeur word honde agter die ore gekrap, in die son gesit enOkumaya devam et
Dag 4 - Bethulie en Zastron
3 Ekim 2018, Güney Afrika ⋅ 🌙 5 °C
Die Suid-Vrystaat is yskoud vandag! Ons kuier eers binnenshuis by Anthony Hocking se Boekehotel (duisende en duisende boeke en langspeelplate!) in Bethulie en ry dan tot by Liesel Foster oos vanOkumaya devam et
Dag 3 - Gariepdam
2 Ekim 2018, Güney Afrika ⋅ ⛅ 17 °C
'n Damtoer by Gariepdam is een van dié doendinge hier rond: jy stap met trappe en gangetjies langs tot in die maag van die damwal. Ons was gelukkig: Waterwese se Joseph Alexander het 'n sliksluis virOkumaya devam et
Dag 2 - N1 na Kroonstad en Gariep
1 Ekim 2018, Güney Afrika ⋅ ⛅ 26 °C
Douvoordag uit Johannesburg, N1 suid, tolhekke, en dan afdraai in Kroonstad om by Jukskeipark iets van dié sportsoort te leer (jy kort "balans, ritme en momentum"...) by van die land se topOkumaya devam et
Dag 1 - Johannesburg
30 Eylül 2018, Güney Afrika ⋅ ☀️ 22 °C
Ons het vandag Johannesburg toe gevlieg en vanmiddag opgewarm met 'n paar kort onderhoude en beplanningsessies met ons kameramanne van Red Pepper Pictures, Chris Kritzinger en Louw Prinsloo. InOkumaya devam et































