Dag 11 - Na Luckhoff en Jacobsdal
October 10, 2018 in South Africa ⋅ ⛅ 26 °CVandag vat ons 'n laaitie skool toe in Philippolis. Dan koop ons wors en braai dit op Driefontein, plaas van Van Zyl Schoeman. Hy is nie tuis nie, maar dis OK (hy't gesê ons kan). Ons drink weerRead more