Jour 1
Langpad na Aberdeen
11 septembre 2016, Afrique du Sud ⋅ 🌙 24 °CWanneer begin jou reis werklik? Wanneer jy die voordeur agter jou toetrek? Wanneer jy die buitewyke van jou dorp agterlaat? Of wanneer die vryheid van die oop pad vlak in jou gemoed kom lê?