Jour 24
Bergpasse, kremetarte en die Ruaharivier
4 octobre 2016, Tanzanie ⋅ 🌙 14 °CVandag ry ons van naby Iringa na Morogoro deur 'n bergagtige gebied - o.a. die Udzwungaberge. Dis orals nog droog: die reënseisoen kom. Duisende kremetarte. Die Ruaharivier. 'n Verkeersboete.En savoir plus