Dag 72
Mutinondo Wilderness
![](http://d2k8htqlk8yn1a.cloudfront.net/img/flags-png/zm.png)
Suid van Mpika, so 26 km van die Great North Road, lê Mutinondo. Hier is jy op die Muchinga-eskarp wat uitkyk oor boggelrugberge voor die landskap wegval na die Luangwavallei. Ons slaan tent op onderLes mer