Giorno 35
Dag 34 - Merweville
18 febbraio 2017, Sud Africa ⋅ ⛅ 18 °CDit was ernstig warm reg deur die nag in Merweville, maar die weer dreun en die eerste druppels plof neer in die kurkdroë, klipharde strate. Erns lewer kruideniersware af (per fiets) vir Belia MullerLeggi altro