日35
Dag 34 - Merweville
2017年2月18日, 南アフリカ ⋅ ⛅ 18 °CDit was ernstig warm reg deur die nag in Merweville, maar die weer dreun en die eerste druppels plof neer in die kurkdroë, klipharde strate. Erns lewer kruideniersware af (per fiets) vir Belia Mullerもっと詳しく