Dag 43
Dag 42 - Huis toe
26. februar 2017, Sør-Afrika ⋅ 🌙 19 °CSo eindig dinge. Na 6 weke en 5860 km is die Weg Agterpaaie-span terug in die Kaap. Dis Sondag-oggend wanneer ons wakker word op Verneukpan, 100 km anderkant Brandvlei. Ons maak koffie, en dan verfilmLes mer