Dag 29 - Rosendal
October 28, 2018 in South Africa ⋅ ☀️ 18 °CDis Sondag in Rosendal. Ons eet ontbyt by Benjamin's en gesels met eienaar Frik de Jager. Dan kuier ons by kunstenaars Willem en Linda Pretorius en hulle kroos. Laatmiddag is die span by die dorpsdamRead more
Traveler Geluk met julle mooi trippie. Ons sien uit na die eindproduk. Net die beste vir julle elkeen!!