• Dag 29 - Rosendal

    28 oktober 2018, Sydafrika ⋅ ☀️ 18 °C

    Dis Sondag in Rosendal. Ons eet ontbyt by Benjamin's en gesels met eienaar Frik de Jager. Dan kuier ons by kunstenaars Willem en Linda Pretorius en hulle kroos. Laatmiddag is die span by die dorpsdam om die episode af te sluit, dan gaan braai ons by Godfrey Hill. Sy hond, Misha, patrolleer die grondpad.Läs mer