Dag 29 - Rosendal
2018年10月28日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 18 °CDis Sondag in Rosendal. Ons eet ontbyt by Benjamin's en gesels met eienaar Frik de Jager. Dan kuier ons by kunstenaars Willem en Linda Pretorius en hulle kroos. Laatmiddag is die span by die dorpsdamもっと詳しく
旅行者 Geluk met julle mooi trippie. Ons sien uit na die eindproduk. Net die beste vir julle elkeen!!