Dag 29 - Rosendal
28. oktober 2018, Sør-Afrika ⋅ ☀️ 18 °CDis Sondag in Rosendal. Ons eet ontbyt by Benjamin's en gesels met eienaar Frik de Jager. Dan kuier ons by kunstenaars Willem en Linda Pretorius en hulle kroos. Laatmiddag is die span by die dorpsdamLes mer
Reisende Geluk met julle mooi trippie. Ons sien uit na die eindproduk. Net die beste vir julle elkeen!!