Dag 29 - Rosendal
28 października 2018, Afryka Południowa ⋅ ☀️ 18 °CDis Sondag in Rosendal. Ons eet ontbyt by Benjamin's en gesels met eienaar Frik de Jager. Dan kuier ons by kunstenaars Willem en Linda Pretorius en hulle kroos. Laatmiddag is die span by die dorpsdam Czytaj więcej
Podróżnik Geluk met julle mooi trippie. Ons sien uit na die eindproduk. Net die beste vir julle elkeen!!